Friday, April 13, 2007

Ek wens ek was...

... ver weg van al die aardse probleme en gemors en hartseer. Ek wens ek kon iewers in die ruimte dryf. En vergeet.

1 comment:

Adam said...

wisdom = knowledge + experience