Thursday, April 12, 2007

The worst feeling in the world...

... To love someone you can never ever have. And you both know it but wish it wasn't so. Why oh why?

6 comments:

Adam said...

Ek antwoord nie meer jou vrae nie, want jy reply nie op my comments nie...

Mad Maddy said...

Aaag ou grompie, wats dit tog nou met jou? Ek is deesdae omtrent nooit op die Net nie, so vergewe my tog asb ;-)

Adam said...

Ek dink jy't eenmaal geantwoord!

Mad Maddy said...

So min? Is swak van my, eks jammer. Net nie deesdae myself nie. Ek het tog vroeer meer geantwoord en geskryf en gecomment mos? Word ek dus vergewe of nie?

Adam said...

Maybe.

Mad Maddy said...

Gaan vlieg man, ek probeer darem hier, ok?