Saturday, October 28, 2006

So is die lewe...

"Be who you are and say what you feel, because those who mind don't matter and those who matter don't mind." - Dr. Seuss

Dit is seker die mees belangrike ding om te onthou as mens in die catering business werk... alhoewel mens nie altyd kan se wat jy wil nie, want dan is jy net dalk minus 'n job. Vanaand dit weer goed ondervind met 'n klomp fussy en ongeskikte mense wat my lekker laat rondhol het. Ek begin al hoe meer glo in die volgende gesegde (ek weet ongelukkig nie wie dit gese het nie):

"Someone who is nice to you, but nasty to the waiter, is not a good person."

Mmm, laat mens nogal wonder ne?

No comments: