Tuesday, November 28, 2006

Die groot vraag...

Ek worstel op die oomblik met 'n groot vraag... moet ek vir my vriende in SA se presies wanneer ek huis toe kom, of moet ek net opdaag en hulle dan onverwags bel of aan hulle deur klop??

;-)

1 comment:

Adam said...

As jy beplan om by hulle in te trek dink ek sal hulle dit waardeer as jy 'n datum kan gee.

Andersins, verras hulle.

Lourens het dit eenmaal met my gedoen, en dit was die 'verrasste' wat ek al ooit in my lewe was.