Monday, November 13, 2006

Klaar gelees!

Ek is trots om te se dat ek (uiteindelik) Trainspotting deur Irvine Welsh klaar gelees het. Was redelik maklik, nadat ek gewoond geraak het daaraan om weird en onverstaanbare woorde uit te figure en dit te verklaar binne die konteks. Let wel, dis nie 'n boek wat iemand wat bang is vir vloekwoorde moet lees nie. En dis redelik skokkend. Dus: 'n GOEIE boek, maar nie 'n MOOI boek nie. Regtig baie goed, volgens my.

Nou wil ek graag die fliek sien om te vergelyk...

1 comment:

Adam said...

Het jy dan nognie die fliek gekyk nie?! Skaam jou. Ek sal ok boek wil lees. A.