Thursday, November 09, 2006

"Onttrekkings simptome"...

Ek is besig om onttrekkings simptome te ontwikkel... weens 'n gebrek aan goeie en ordentlike Suid-Afrikaanse DANS!!!!!!!!!! Nie die rond-ruk-spasma-aanval wat jongmense in clubs doen nie, maar ordentlik langarm: two-step, sokkie ens.....

Gelukkig gaan ek BAIE naby aan Presleys woon volgende jaar!!! :-)

En my groot mission vir volgende jaar is om te leer Tango. Moeilik, ek weet, maar iets wat ek nog altyd wou doen!!!

1 comment:

Adam said...

Jy mag maar Presleys toe gaan vriendin. Moet net nie vir Presleys huistoe bring nie... (he-he)